INSKRYWINGS / REGISTRASIES

GR RR / GR R

ONS BENODIG DIE VOLGENDE DOKUMENTE VIR REGISTRASIE:

Indien alle dokumente en Januarie 2024 skoolfonds nie ontvang is nie kan ons ongelukkig nie u kind registreer nie

  • Geboortesertifikaat
  • Mamma en Pappa se ID’s
  • Bewys van adres
  • Immuniseringskaart
  • Registrasiefooi – R800  – nie terugbetaalbaar SLEGS VIR 2023
  • Dokumente kan by die algemene kantoor ingehandig word met bewys van betaling van registrasiefooi of
  • epos na admin1@laerskoolselectionpark.co.za
  • OM U PLEK TE VERSEKER VIR 2024 MOET U JANUARIE 2024 SE SKOOLFONDS TEN VOLLE BETAAL R990 – GEEN REGISTRASIEFOOI VIR 2024 NIE.

GR 1 tot gr 7 (geen registrasiefooi)

  • Geboortesertifikaat
  • Mamma en Pappa se ID’s
  • Bewys van adres
  • Immuniseringskaart
  • Oorplasingskaart van vorige skool
  • Rapport
  • Dokumente kan by die algemene kantoor ingehandig word of
  • epos na admin1@laerskoolselectionpark.co.za

SKOOLFONDS

 

(Vooruitbetaalbaar –  Skoolfonds moet voor/op die 7de van elke maand betaal wees – 
bv. Januarie skoolfonds moet teen 7 Januarie betaal wees)
 

Indien u ‘n internetbetaling doen MOET u asseblief u 5-syfer REKENINGVERWYSING (Familiekode) as verwysing gebruik – LINKS BO-AAN u rekening

NOTA

GR R/RR EN GR1 TOT 7 SE REKENING WORD APART HANTEER

APARTE REKENINGE WORD UITGEREIK. EFT BETALINGS MOET ASB APART GEMAAK WORD

2024 SKOOLFONDS (Voorlopige bedrag –  moet by AJV bekragtig word)

R990/KIND PER MAAND oor 11 Maande (Januarie tot November)  m.a.w. R10 890.00 per jaar per kind)

Naam van Rekening:  
Bank: 
Rekeningnommer: 
Takkode: 
Tipe Rekening: 
 LAERSKOOL SELECTIONPARK
FIRST NATIONAL BANK (FNB)
6292 580 9959
253742
BUSINESS ACCOUNT / CURRENT

Facebook Blad

This message is only visible to admins:
Unable to display Facebook posts

Error: Error validating access token: The user has not authorized application 1332798716823516.
Type: OAuthException
Code: 190
Subcode: 458
Click here to Troubleshoot.