Naskoolsentrum

KONTAKBESONDERHEDE: 079 507 9701

Fooie is betaalbaar oor 11 maande – Januarie tot November. Die naskoolsentrum is oop gedurende skoolvakansies, maar sal gesluit wees gedurende die Desember skoolvakansie.

MarietteFaber

TARIEWE 2023:

  • Eerste kind – R1050.00 per maand
  • Tweede kind – R960.00 per maand
  • Derde kind – R900.00 per maand
SPESIALE TARIEF INDIEN KIND/ERS SLEGS 3 DAE PER WEEK NASKOOL BYWOON – SIEN INSKRYWINGSVORM

Fooie is VOORUITBETAALBAAR teen die 7de van elke maand, bv. Januarie se fooie is betaalbaar teen 7 Januarie.

TARIEWE 2024

  • Eerste kind – R1140.00 per maand
  • Tweede kind – R1040.00 per maand
  • Derde kind – R980.00 per maand
SPESIALE TARIEF INDIEN KIND/ERS SLEGS 3 DAE PER WEEK NASKOOL BYWOON – SIEN KONTRAK

Fooie is VOORUITBETAALBAAR teen die 7de van elke maand, bv. Januarie se fooie is betaalbaar teen 7 Januarie.