INSKRYWINGS
2021
Die klerewinkel sal voordat die skool open op 27 Januarie 2021 op die volgende datums oop wees:
Saterdag – 16 Januarie 2021 – 09:00 tot 13:00
Saterdag – 23 Januarie 2021 – 09:00 tot 13:00
Maandag – 25 Januarie 2021 – 09:00 tot 13:00
Dinsdag – 26 Januarie 2021 – 09:00 tot 13:00
Om die verspeiding van die Covid-19 virus te beperk vra ons dat u asseblief die volgende stappe sal volg vir die inskrywing van leerders (indien moontlik).
- Trek die vorm hier af Inskrywingsvorm 2021
- Vul die vorm volledig in.
- Ons benodig die volgende dokumente vir registrasie:
- Geboortesertifikaat
- Mamma en Pappa se ID’s
- Bewys van adres
- Immuniseringskaart
- Oorplasingskaart (Slegs vir Gr 2 tot 7 vir 2021)
- Rapport (Slegs vir Gr 2 tot 7)
- R800 registrasiefooi (EFT met u kind se naam en van as verwysing) SLEGS VIR GR R EN RR geen registrasiefooi vir Gr 1 tot 7 nie.
- Epos asselbief die inskrywingsvorm met al die bogenoemde dokument en bewys van betaling na:
- admin1@laerskoolselectionpark.co.za
U sal dan bevestiging ontvang via epos dat u kind ingeskryf is vir 2021.
Indien u nie toegang het tot ‘n “scanner” nie kan u die volgende toep aflaai op u slimfoon en gebruik: FAST SCANNER.
Verwys asseblief na “Inligting” vir skoolfonds.
Bankbesonderhede
Bank: Nedbank Selcourt
Rekening nommer: 1934 005762
Takkode: 1934 42
Tipe Rekening: Tjekrekening
Brosjures
Skryfbehoeftes 2021 – GR 1 TOT 7 (beskikbaar in klerewinkel vanaf 2 Nov 2020)
SKRYFBEHOEFTES 2021 GR 1 tot 7
Facebook Blad
This message is only visible to admins:
Unable to display Facebook posts
Type: OAuthException
Code: 10
Click here to Troubleshoot.