Inligting

GR 1’S – 2021

Reëlings vir ons Gr 1’s vir 2021

Op 26 Januarie 2021 kom AL die Gr 1 ouers om 08:00 op die VIERKANT bymekaar.

Kinders kom in skooldrag skool toe.

Bring asseblief alle skryfbehoeftes saam.

Tydens hierdie inligtingsessie sal die volgende met u bespreek word.

  • U en u kind sal voorgestel word aan die onderwyseres
  • U en u kind sal na die betrokke klas beweeg
  • Alle skryfbehoeftes sal ingehandig word
  • U sal hoor in watter groep u kind ingedeel is
  • Daar is 2 groepe aangesien die kinders slegs op alternatiewe dae skooltoe kom

Skooltye

SKOOLFONDS – 2021 (Vooruitbetaalbaar)

Gr 1 en Gr 2 – 07:20 tot 13:05

Gr 3 tot Gr 7 – 07:20 tot 13:35

 

Finansies

SKOOLFONDS – 2021 (Vooruitbetaalbaar)

GR R/RR – R940/ maand per kind oor 11 maande (plus R800 NIE-TERUGBETAALBARE Registrasiefooi)
GR 1 tot GR 7 – R785/ maand per kind oor 11 maande

Let wel!!

Ons benodig die volgende afskrifte:

  • Leerling se geboortesertifikaat
  • Inentingskaart
  • ID van albei ouers
  • Bewys van adres
  • Oorplasingskaart (Gr 1 tot 7)
  • Rapport (Gr 1 tot 7)
ONTHOU ASB!!

Indien u ‘n internetbetaling doen MOET u asseblief u 5-syfer REKENINGVERWYSING (Familiekode) as verwysing gebruik

NOTA

GR R/RR EN GR1 TOT 7 SE REKENING WORD APART HANTEER M.A.W. APARTE REKENING (rekeningverwysings) VIR VOORSKOOL EN APARTE REKENING VIR FORMELE ONDERWYS

Subsiedivorms is beskikbaar vanaf Feburarie by die skool, MAAR die vorms moet asseblief persoonlik deur die ouers afgehaal word. Leerlinge mag NIE die vorms by die finansiële kantoor afhaal nie. GEEN fakse of eposse word aanvaar nie.

Verwys asb INSKRYWINGS EN BROSJURES 2021 vir inskrywingsvorm en prosedures hoe om u kind in te skryf.

Bankbesonderhede

Bank: Nedbank Selcourt

Rekening nommer: 1934 005762

Takkode: 1934 42

Tipe Rekening: Tjekrekening

Card image cap

 

 

Leer Ons Ken

Gaan gerus na ons “Oor Ons” bladsy op ons webwerf om meer te leer oor die skool en ons personeel.

Card image cap

Facebook Blad

This message is only visible to admins:
Unable to display Facebook posts

Error: Error validating access token: The user has not authorized application 1332798716823516.
Type: OAuthException
Code: 190
Subcode: 458
Click here to Troubleshoot.